Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Bok van Blerk is die kunstenaar wat oor kwessies (kan sing waarvan ander net droom). Hy praat met sy diep stem oor dit wat vir die (Afrikaanse volk) saakmaak en (raak diep aan sy mense se harte).
Sy (vier)de album, 'Steek die vure aan' is (propvol) treffers soos 'Ons kyk na ons mense', 'Steek die vure aan', 'Koue voete en warm liefde' en 'Die Groot trek weer Kaap toe'
Die klank is vars en met hierdie album sal Bok net weereens bewys waarom hy eie in sy soort is, en waarom geen kunstenaar gou sy plek sal kan volstaan nie.
) Ons kyk na ons mense
2) Koue voete en warm liefde
3) Steek die vure aan
4) Die Groot trek weer Kaap toe
5) Gebore om vry te wees
6) Van Hings
7) Kleindorpie gevoel
8) Ek en my Vlerk - duet met Robbie Wessels
9) Vroumens
10) Huil soos n man
11) Tref en trap
12) Bloubul snor
13) Bakbeen Anties - duet met Valiant Swart
14) Toks en tjops - saam met Heuwels Fantasties en Robbie Wessels
Artists: | Bok Van Blerk |
Released: | 2013 |
Album Type: | Studio |
Tracks: | ) Ons kyk na ons mense 2) Koue voete en warm liefde 3) Steek die vure aan 4) Die Groot trek weer Kaap toe 5) Gebore om vry te wees 6) Van Hings 7) Kleindorpie gevoel 8) Ek en my Vlerk - duet met Robbie Wessels 9) Vroumens 10) Huil soos n man 11) Tref en trap 12) Bloubul snor 13) Bakbeen Anties - duet met Valiant Swart 14) Toks en tjops - saam met Heuwels Fantasties en Robbie Wessels |
Product Code: | 29693694 |