This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by cindy0071310

Similar products

R30 shipping
The Story of an Afrikaner: Die Rewolusie van die Kinders? - Author: Natie Ferreira
R120
Jagters van die Woestynland - P.G. Schoeman - Hardcover - 227 pages
R60
R30 shipping
Die ontdekking van goud aan die Witwatersrand verslag van die komitee van ondersoek, aangestel de...
R510
R30 shipping
Die Geskiedenis van die Krugerstandbeeld
R150

JAGTERS VAN DIE DUINE: DIE STORIE VAN DIE KALAHARILEEU DEUR FRITZ ELOFF

Secondhand
R800.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID:
125242695

Hierdie boek is die resultaat van jarelange navorsing deur prof. Fritz Eloff, 'n bekende Suid-Afrikaner wat ook 'n groot bydrae tot omgewingsbewaring gelewer het.

Jagters van die Duine is die resultaat van unieke, onherhaalbare navorsing. Die hulp wat die Boesmanspoorsnyers aangebied het, is nie meer beskikbaar nie, omdat die kuns van spoorsny tot 'n groot mate verlore gegaan het.

Dis 'n unieke boek oor 'n leeuspesie waaroor nog nie tevore navorsing gedoen is nie. Die uiters leesbare teks is vol klein insidente wat vir die leser die teks laat lewe.

Hierdie boek bied 'n kennismaking, nie alleen met hierdie leeuspesie nie, maar ook met die ander jagters van die duine (San). Die foto's is geneem deur die skrywer self, en staaf sy navorsing.

Hardeband, geen stofomslag in goeie kondisie.

Uitgewer: J.L. van Schaik.

Eerste Uitgawe, 1999.

168 bladsye.

 

Customer ratings: 1 ratings

Thank you!
12 Jan 2014