Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Our books are protected with a removable plastic cover and sent with care.
Een plus een is in 1967 gepubliseer en is een van die bekroonde skrywer Berta Smit se eerste romans. Dit speel af op 'n plattelandse dorpie tydens die Tweede Wêreldoorlog en beïndruk met die manier waarop aktuele temas ondersoek word, asook met fyn humor.
Title | Een plus een |
Author | Berta Smit |
Edition | 2de druk |
Publisher | Tafelberg, 1969, Hardback |
ISBN | 0624018156, 9780624018155 |
Length | 183 pages |