Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This book is 2nd hand.
See Actual Picture Below
Shipping rates: R50 per book
Robert Kiyosaki leer mense hoe om miljoenêrs te word … en dis waarom hulle hom die miljoenêr-onderwyser noem.
Mense sukkel finansieel omdat hulle jare lank studeer, maar niks oor geld leer nie. Mense leer dus om vir geld te werk … maar leer nooit om geld vir hulle te laat werk nie. Robert T. Kiyosaki.
Vernietig die mite dat jy baie geld moet verdien om ryk te word.
Vra of jou huis regtig ‘n bate is.
Wys vir ouers hoekom hulle nie op die onderwysstelsel kan staatmaak om hul kinders van geld te leer nie. Veduidelik eens en vir alyd wat ‘n bate en wat ‘n las is.
Leer jou wat om jou kinders van geld te leer en hul finansële sukses in die toekoms te verseker.
Ryk Pa, Arm Pa is ‘n vertrekpunt vir enigeen wat in beheer wil wees van hul finansiële toekoms. USA Today