This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

R30 shipping
Gids tot die Aalwyne van Suid-Afrika
R415
Op Die Stormberge `n Vertolking Van `n Streek - Hennie Aucamp
R90
R30 shipping
VARSWATERHENGEL IN SUID-AFRIKA - B.J. ENGELBRECHT
R100
Borduursteke vir Suid-Afrika `n Volledige Gids by Jan Eaton
R80

Op Pad in Suid-Afrika 'n Streek-vir-streek Gids - B.P.J. Erasmus

Secondhand
R100.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
BT3401
Bob Shop ID:
133847992

Op Pad in Suid-Afrika 'n Streek-vir-streek Gids - B.P.J. Erasmus - Jonathan Ball - 2004 - 400p, indeks, volkleur foto's , kaarte - Harde sagteband in baie mooi toestand - Intern skoon en stewig gebind.

Posgeld en verpakking R55.00

Hierdie van Op pad in Suid-Afrika kyk na die magdom gehuggies, dorpe en stede wat Suid-Afrika so 'n fassinerende plek maak om te verken. Die klem val op die interessante en informatiewe verhale wat in hierdie plekke opgesluit le. Die oorsprong van plekname word in besonderhede beskryf en die karakter en aantreklikhede van plekke vandag word geskets. Ingesluit in elke hoofstuk is gedetailleerde streekkaarte, wat aangevul word met roete aanwysings in die teks. Die 37 hoofstukke is in logiese volgorde gerangskik - die reis begin by Kaapstad en kring dan verder noordwaarts uit. Sodoende word 'n land van geweldige diversiteit uitgebeeld - een wat wissel van die groen en rustige valleie van die Kaapse hinterland tot die windverwaaide sandveld in die weste tot die subtropiese geilheid van die ooste, van die uitgestrekte bosveldvlaktes van die noordooste tot die droe wildernesse van die noordweste, van bedrywige metropole tot klein gehuggies wat altyd sluimer. Die grootsheid van die land word op boeiende wyse beskryf.

Customer ratings: 1 ratings

Dankie, boek ontvang en baie gelukkig daarmee.
21 Feb 2014