This item has closed with no items sold
View all items in the bidorbuy category Audio Books.  View other items offered by Fogartys Bookshop (13 Rating score between 10 and 49)

Sappi Voels van Suid-Afrika, deur Saartjie Kidson & Herman van Niekerk
bidorbuy ID: 135203823

Sappi Voels van Suid-Afrika, deur Saartjie Kidson & Herman van Niekerk

R1,045.00

Dispatched within 2-10 working days

Sappi - Also available in English.

Die KlankLeser®: is battery aangedrewe en maklik om te gebruik. Dit is onafhanklik van die internet of enige netwerke, en is baie gebruikvriendelik.

Daar is van nuwe tegnologie gebruik gemaak om ‘n onsigbare rooster oor elke foto te druk. Die oog van die  KlankLeser® lees hierdie rooster en speel die spesifieke voël se geluid van sy interne geheue kaart. Dit is die eerste keer dat voel klanke gehoor kan word vanuit die bladsye van ‘n veldgids!

sappi Voëls van Suid-Afrika: Saartjie Kidson en Herman van Niekerk, die outeurs, het in 2003 ’n leemte in plaaslike voëlboeke raakgesien en ernstig aan ’n nuwe reeks innoverende voëlgidse begin werk. Hulle kennis, liefde vir die natuur en betrokkenheid by voëlkyk en natuurbewaring het hulle paslik toegerus vir so ’n omvangryke projek. Die gewilde Kitsgids tot voëls van die Bosveld en Kitsgids tot voëls van die Laeveld.

 


Loading Shipping and Payment Options

Warranty & Guarantee:

Buyer Feedback for Fogartys Bookshop (13 Rating score between 10 and 49)

R265.00
rated on 26 Aug 2014
by Oranje Katte (140 Rating score between 100 and 499)