Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Saartjie se nuwe maat deur Bettie Naude, Saartjie Bauman-reeks nr.5
Saartjie kry 'n nuwe maat en opposisie toe sy met die dogter van die nuwe intrekkers kennis maak, en lei tot allerhande avonture en kompetisies.
T
oestand: Hardeband, geringe ouderdomslytasie en vergeling maar verder in goeie toestand en stewig gebind.
Afrikaanse Pers-boekhandel, tweede druk, circa 1950's. 146p.
Verpakking en Posgeld R28
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.