Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Inhoud: Jozef van Hoeck en die Vlaamse toneel, Voorlopig vonnis as drama, Bibliografie ens. VOORLOPIG VONNIS DEUR JOZEF VAN HOECK, TONEELSPEL IN TWEE BEDRIJVEN. Met inleiding en aantekeninge deur DR. WF JONCKHEERE Rhodes Universiteit Grahamstad. ACADEMICA . Ook word probleme wat uit Nederlandse grammatika mag ontstaan, bespreek met lyste woorde.
1971 vierde druk ISBN 0949964611 - Academica Swart Hardeband 118 bladsye, goed gebind skoon wit bladsye, omslag wys gebruik by hoeke en rante, netjiese potloot notas