This item has closed with no items sold
View other items offered by The Bedouin4344

Similar products

R30 shipping
Africana : Bou n Nasie Afdruk
R900
R30 shipping
10 Litre Shell Tin
R399
R30 shipping
Big vintage glass framed `Bou van `n Nasie` Pic with the Voortrekker Monument filled with foil
R1,100
Rock n Choc tin
R80

S A ERFENIS. 10 MINIATUUR TIN FIGUURTJIES OP VERHOGIE. 'Bouers van 'n Nasie'. Skaars & volledig.

Secondhand
Indicative market price: R2,500
R1,250.00 50% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Schoemansville, Hartbeespoort Dam
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 29 April.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Product code:
f&p1
Bob Shop ID:
141977541


BESKRYWING EN TOESTAND
BESKRYWINGIn 1961 met Republiekwording, is hiedie 10 miniatuur tinfiguurtjies van bekende Suid - Afrikaanse Historiese Persoonlikhede deur Caltex uitgegee om die 'Bouers van 'n Nasie' te herdenk. Die stel met die titel 'Suid - Afrikaandse Erfenis Bouers van 'n Nasie' is oor 'n tydperk uitgegee met 1 figuurtjie elke 2 weke. Elkeen van die figuurtjies is met die hand geverf en die grootte is tussen 53 - 58 mm elk. Die verhogie waarop hulle uitgestal word is driehoekig met afmetings 19 x 19 x 22 cm. Elke figuurtjie is uitgeggee in 'n dosie met 'n illustrasie en besonderhede van die figuurtjie daarop en 'n pamfletjie saam in die dosie waarop inligting oor die historiese persoonlikheid verskaf word. Ek het 'n paar VOLLEDIGE STELLE van hierdie historiese items wat vir die afgelope 50 jaar weggepak was en wat nog in MUNT TOESTAND is (volledig met die dosies en pamflette vir elke figuur) en bied 2 stelle hier aan. LET WEL DIE PRYS IS PER STEL OM 1 OF 2 STELLE TE KOOP. U kan die volledige stel en verhogie bo sien.
TOESTANDDie stel is volledig en nog in MUNT toestand.
NOTAS
Hierdie is 'n baie skaars stel om volledig te bekom. Die dosies waarin die figuurtjie uitgegee is ontbreek ook gewoonlik omdat hulle van dun en brose karton gemaak is en baie maklik beskadig word. Om die pamfletjies van elke figuurtjie te bekom is ook gewoonlik 'n onbegonne taak. Dit is dus baie baie moeilik on 'n volledige stel met die dosies en pamflette te vind - en hier word 2 aangebied. As u hierdie stel benodig vir u versameling koop dit nou terwyl u kan want dit is nie iets wat 'n mens dikwels vind nie - veral nie in munt toestand nie. KOOP DIT NOU VOORDAT IEMAND BESLUIT OM ALTWEE TE KOOP EN HULLE WEG IS.

 


 

 

Alle items
Hier sien u al die items in die lot. Daar is tinfiguurtjies van Jan van Riebeeck, Maria de la Quellerie. Bartholomius Diaz, Vasco da Gama, Simon van der Stel, Lady Anne Barnard, Jacob de Mist, Thomas Pringle. Sir Benjamin D'Urban en Piet Retief. Daar is ook die dosies van elke figuurtjie en 'n pamfletjie saam met elke figuur wat biografiese besonderhede verskaf asook die verhogie waarop die figuurtjies uitgestyal word. ALLES VOLLEDIG EN IN MUNT TOESTAND.

5 van die figuurtjies (Jacob de Mist, Thomas Pringle, Sir Benjamin D'Urban, Piet Retief en Vasco da Gama) saam met 'n vuurhoutjiedosie om 'n idee te gee van relatiewe grootte.

Die ander 5 figuurtjies (Simon van der Stel, Lady Anne Barnard, Maria de la Quellerie, Bartholomius Diaz en Jan van Riebeeck).


Een van die figuurtjies van nader gesien. Elkeen is met die hand geverf en die oorspronklike figuurtjies is gemodelleer deur I Mitford van Barberton.

'n Figuurtjie en die items wat saam met ELKE FIGUURTJIE teenwoordig is SOOS OORSPRONKLIK UITGEGEE. Daar is 'n dosie met 'n illustrasie en die besonderhede van die figuurtjie en 'n pamfletjie met die persoonlikheid se biografiese besonderhede (Afrikaans en Engels op die ander kant).

Die staander of verhogie waarop die tinfiguurtjies uitgestal word. Die name en datums van geboorte en sterfte van elkeen is daarop gedruk. Die staander het die vorm van een van die hoeke van die Kasteel in Kaapstad. U sien die Afrikaanse kant. Aan die anderkant is die Engelse ekwivalent.

Die merk van die vervaardiger verskyn onderop elke figuurtjie. Dit was Swedish African Engineers van Kaapstad.

SHIPPING COST

R38 IN SOUTH AFRICA & FOR OTHER COUNTRIES THE POST OFFICE PARCEL RATE PLUS 20%.

I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON THIS AUCTION. ITEMS ARE COMBINED FOR SHIPPING & IT COSTS MUCH LESS PER ITEM TO SHIP MORE THAN ONE (ADDITIONAL SETS OF THIS ITEM WOULD COST R10 EACH TO SHIP). CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM.

I sell on bidorbuy.co.za

 

ImageImageImageImageImageImageImage

More from this seller

View all
80% OFF
THE SIMS 2 PETS (PSP). AS NEW. Complete with booklet.
R60 R300
R30 shipping
54% OFF
TRANSFORMERS: THE GAME. (Nintendo Wii). As New. The game of the movie.
R160 R350
R30 shipping
57% OFF
HARRY POTTER AND THE HALF-BLOOD PRINCE. (Nintendo Wii). Complete with manual. AS NEW.
R150 R350
R30 shipping
43% OFF
Dan Fogelberg - THE WILD PLACES. 33 rpm. Vinyl LP record (VG+ / VG+) RSA. Rock / Pop Rock.
R200 R350