Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pilatus tot Molshoop vertellings deur Jan Spies EERSTE UITGAWE
25 vertellings wat deel uitgemaak het van sy destydse radio-vertellings en Jan Spies se humor en menslikheid word in die vertellings weer eens bewys, veral die storie van die Pukke wat besluit het om ’n kuikenboerdery in hul losieshuis kamers vir sakgeld te onderneem.
Perskor Uitgewery, eerste druk, 1977, 131p.
Toestand: hardeband, geen stofomslag, rakslytasie op band, ex-libri uitgeverfde stempels, verder skoon en stewig.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.