This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by invest61127

Similar products

Lady Audley`s Secret by Mary Elizabeth Braddon
R1
Private Gold - Bookshots - Stories at the Speed of Life
R29
79% OFF
Celeste Ng - Little Fires Everywhere [eBook PDF]
R59 R278
You Beling to Me - Mary Higgins Clark
R35

E-Boek: Totsiens aan Gister deur Edna Cane (ISBN: 978-1-920414-60-3)

New
Indicative market price: R89.99
R29.99 67% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Returns
Replacement
Warranty Type: Replacement Foutiewe leers sal vervang word.

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Product code:
TotsiensAanGister E-boek
Bob Shop ID:
144178599

Totsiens aan Gister deur Edna Cane

PDF E-Boek (Aflaaibaar)

154 Bladsye

ISBN: 978-1-920414-60-3


Die tequila queen, die Pretoria-prinses, the one and only, soos die liedjie sê. Dít is hoe Zani Calitz haarself graag beskryf. Sy voer 'n sorgelose bestaan in Pretoria as kelnerin wie slegs vir fooitjies werk. Haar borrelende persoonlikheid en liefde vir gesels sorg egter dat sy nie juis oor geld hoef bekommerd te wees nie.

Zani is verlief op Carlos, maar hy soek net vriendskap, want hy en die groot liefde van sy lewe, Yvonne, het reeds 'n standvastige verhouding. Zani probeer hard om van Carlos te vergeet deur drankmisbruik, dwelms, kuier, partytjies en harde werk, baie keer met 'n babelaas op die koop toe.

Dan raak Zani swanger en moet sy 'n groot besluit in haar lewe neem - 'n besluit wat sy moontlik later erg kan berou. Maar sy druk deur met die besluit wat sy dink vir háár, Zani, tot voordeel sal wees...

Zani hervat haar sorgelose, selfgesentreerde lewe, en probeer alles in haar vermoë om van Carlos se onbeantwoorde liefde te vergeet, maar dan gryp die Hemelse Vader op 'n drastiese wyse by haar lewe in. Na 'n lang tyd van herstel begin Zani die Here te leer ken, en later ontmoet sy vir André, vir wie sy begin liefkry.

En tog, nog steeds, kom die ou, egosentriese Zani terug en poog om nie net haar liefdesverhouding met André te verongeluk nie, maar ook haar verhouding met die Here...

Totsiens aan Gister is 'n Christelike liefdesroman gebaseer op die ware verhaal van Edna Cane se lewe, die eens wilde tequila queen van Pretoria, by wie se lewe die Hemelse Vader ingegryp het, en haar voorheen egosentriese bestaan wonderbaarlik deur Sy groot genade omgekeer het.

Totsiens aan Gister is 'n verhaal van oorwinning en 'n nuwe lewe...

 

Meer oor Edna Cane:

Edna Cane het grootgeword in Witbank, Mpumalanga, en na skool het sy in haar ouers se winkeltjie gewerk. Sy het daarna vir vyf jaar in Pretoria gebly en gewerk as kelnerin en toe weer teruggekeer na Witbank waar sy verder as kelnerin werksaam was. Na 'n baie ernstige motorongeluk en 'n jaar se herstelproses het sy vir Albertus (Swannie) Swannepoel ontmoet, met wie sy in Maart 2011 in die huwelik getree het.

Kliek hier om 'n UITTREKSEL van die boek in PDF-formaat te besigtig of REGS-KLIEK om die uittreksel na jou rekenaar af te laai om daarop te lees

Ek verkoop op bidorbuy.co.za*Hierdie e-boek word direk op bidorbuy verkoop deur die uitgewer, en bidorbuy is in besit van 'n magtigingsbrief van die uitgewer.  


NEEM ASB. KENNIS: Hierdie is 'n e-boek in PDF formaat en 'n skakel na 'n aflaaibare PDF e-boek word na jou ge- e-pos wanneer die betaling in ons rekening reflekteer. Laat asb. 48 uur toe vir elektroniese aflewering per e-pos, en onthou asb. om jou "junkmail folder" ook na te gaan. Hierdie PDF e-boek word nie na jou per CD gepos nie - jy gaan dit slegs per e-pos ontvang, of 'n web-skakel per e-pos ontvang sodat jy die e-boek van ons webwerf kan aflaai.