Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Onderwys in Suid-Afika 1652 - 1960. Onder redaksue van J CHR Coetzee
Onderwysgeskiedenis en ontwikkeling in die onderskeie provinsies word bespreek.
Van Schaik, 1963, Tweede Druk, 484p.
Toestand: netjies, stewig gebind, hegbandmerke, naam van vorige eienaar op skutblad.
Verpakking en Posgeld R25 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2013 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.