R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Molly en Wors is n treffer Afrikaanse situasiekomedie geskryf deur Willie en Pieter Esterhuizen. Die verhaal gaan oor die daaglikse lewens van die ietwat disfunksionele Visagie familie wat bestaan uit Worsman, Molly, hul oudste seun Vaatjie en hul dogter Blapsie. Vaatjie studier om a kok te word by die plaaslike kookskool en Blapsie is in Matriek maar spandeer die meeste van haar tyd saam met haar kêrel Theunis, wie toevallig haar broer se beste vriend is. Molly is n tandarts-assistant vir Dr. Procter en Wors installer karbatterye by die plaaslike F1 monteerwinkel.