Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Bruce Beyers word op parool vrygelaat na hy twee jaar gevangenisstraf uitgedien het. Verbittererd oor die vermorsde tyd in die tronk onstaan die obsessie om hom te wreek op Steve Anderson, die man verantwoordelik vir sy straf.
Sy vrylating is onderworpe aan toesig en verslaggewing deur die maatskaplike werker, Elna Le Roux, wat glo sy kan Bruce rehabiliteer, maar haar emosionele betrokkenheid an 'n moord uit 'n onvoorspelbare oord ontspoor hul lewens.