Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
KRONIEK VAN PERDEPOORT – ANNA M LOUW Eerste druk
In Kroniek van Perdepoort het Anna M Louw totaal afgewyk van die normale patroon wat aan haar beide die destydse CNA-prys en die Hertzogprys in 1975 besorg. it is dus ‘n kroniek in prosa- vorm of ‘n roman wat ‘n kroniekmatige vertel word en in drie dae afgespeel en is “sonde” d e hooftema vandie, Die ondertoon van geweld, familietwis. die verhouding tussen boere en hul bruin arbeiders en Die tema van sonde sentreer om die sewe doodsondes (of soos dit in die verhaal gebruik word, erfsondes) naamlik hoogmoed of trots, vraatsug, wellus, hebsug, woede, traagheid en naywer, met hoogmoed/trots die bron van die ander.
Tafelberg uitgewers, 1975, Eerste druk, 260p
Toestand: Haredband, stofomslag ,baie geringe ouderdomslytasie en vergeeling.
Verpakking en Posgeld R28 (in
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy