Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
BESKRYWING | Hierdie is 'n skaars en baie goeie kwaliteit herdenking van die inhuldiging van die Voortrekker - Monument in 1948. Dit is 'n swaar en redelike groot ronde geelkoper skinkbord met 'n afbeelding van die Voortrekker - Monument en 'n Ossewa op die langpad daarop asook die woorde 'Voortrekker - Monument'. Die afbeelding is gedoen in relief - werk en is in sy geheel ingekleur met emaljewerk (in 5 kleure). Die skinkbord meet 46 cm rond en weeg 1 Kg 424 g. |
TOESTAND | Die skinkbord is 'n goeie toestand met slegs gedeeltelike afpolering van die emaljewerk op plekke. Die monument en die ossewa onder se emaljewerk word glad nie hierdeur beinvloed nie en dit doen min afbreuk aan die item. |
Hierdie skinkbord is 'n pragtige en skaars Afrikaner Nasionalistiese versamelitem en dit kan as 'n skinkbord gebruik word maar maak ook 'n baie mooi muurbehangsel al het dit geen ophang hakie aan die onderkant nie. |
Die Afbeelding van naderby om die pragtige emaljewerk te wys.
Die skinkbord van agter en met 'n vuurhoutjiedosie om 'n idee te gee van relatiewe grootte. Dit is redelik groot (46 cm rond).
R56 IN SUID - AFRIKA PER PAKKETPOS. VIR ANDER LANDE SAL DIE POSGELD VERSKAF WORD NA AANKOOP. DIE ITEM KAN PER KOERIER GESTUUR WORD NA DIE MEESTE GROTER METROPOLITAANSE GEBIEDE IN SUID - AFRIKA TEEN 'N BAIE REDELIKE KOSTE.
I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON THIS AUCTION. SINCE ITEMS ARE COMBINED FOR SHIPPING IT COSTS MUCH LESS PER ITEM TO SHIP MORE THAN ONE. CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM. |
|