Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Harde woorde deur Francois Bloemhof Spannings-speurverhaal Â
 ân Opvolger vir Spinnerak en Jagseisoen waarin die speurder vinnig moet handel om sy kliënt van ân gewisse dood te red. Francois Bloemhof boei die leser met nog ân speurverhaal met die heldin Alma van der Poel in die middelpunt van die onheil wat haar en haar vriend bedreig.
Lapa Uitgewers, Eerste druk, 2009, 400p.
 Verpakking en Posgeld R25
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.