Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
SLAVIN JACQUELINE deur Stefan Radlof
Hardeband met stofomslag met plastiekomhulsel in goeie toestand. Bladsye effens verkleur. Hierdie boeke was veral bekend onder die boekklublesers van vergange dae wat 'n voorkeur gehad het vir hoogstaande Afrikaanse skrywers van formaat. 'n Baie goeie leeskopie. Stewig gebind. Posgeld en verpakking R25.00.