Deur die Klankgrens deur M S van Rooyen Luit. F Stroebel se obesessie jeugverhaal
Avontuurverhaal van oor Luitenant Frekie Stroebel se obsessie om met sy Sabre straaljagter deur die klankgrens te boor. Derde in reeks van lugruim boeke?
Tafelberg Uitgewers, Derde druk 196l, 112p.
Toestamd: Geringe ouderdomslytasie, naam van vorige eienaar op skutblad, maar skoon en stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2013 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy