Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lees en verstaan. ’n Versameling stories vir kinders deur W J Verwoerd
‘n Versameling stories geskryf vir kinders met “gesond godsdienstige, sedelike strekking en met blymoedigheid word die boek aan ouers aanbeveel om in die hande van kinders te gee, of daaruit veral op Sondae aan die voor te lees.” Uit die voorwoord geskryf deur P K Albertyn, te Brandfort. Met tekeninge.
J H De Bussy Uitgewers, 1922 EERSTE UITGAWE, 176p.
Toestand: Hardeband, omslag verslete, rugkant in boek effens los, maar verder in goeie toestand in aggenome ouderdom.
Verpakking en Posgeld R28 (in
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy