Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Alreeds 'n voorloper onder die veldgidse vir voëls van die omgewing, is Sasol Voëls van Suider Afrika, nou hersien deur sy outeurs om al die nuutste ontwikkelinge en ontdekkings in die voëlwereld te bevat. Nuwe name word ingesluit, kaarte is hersien en talle illustrasies is opgedateer.