This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by invest61127

Similar products

You Beling to Me - Mary Higgins Clark
R35
60% OFF
Green Mansions - Ebook
R19.99 R49.99
79% OFF
Celeste Ng - Little Fires Everywhere [eBook PDF]
R59 R278
Ebook - Coraline by Neil Gaiman
R25

E-Boek: Pieter Plaasmuis en Stefan Stadsmuis deur Beatrix Potter(978-1-920414-08-5)

New
Indicative market price: R69
R10.00 86% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Returns
Replacement
Warranty Type: Replacement Foutiewe leers sal vervang word.

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
PieterPlaasmuis E-boek
Bob Shop ID:
152498352

Pieter Plaasmuis en Stefan Stadsmuis deur Beatrix Potter

PDF E-Boek (Aflaaibaar)

66 Bladsye

ISBN: 978-1-920414-08-5


Pieter Plaasmuis beland per ongeluk in ‘n deftige huis in die stad waar hy gou vriende maak met Stefan Stadsmuis.

Daar is elegante en formele etes, allerhande smullekker kosse om van te droom, gerieflike slaapplek… maar daar is ook ‘n kat wat muise jaag, ‘n kok wat nie van muise hou nie, ‘n vreeslike gerumoer die hele dag lank...

Sal Pieter Plaasmuis in die stad kan aanpas, of sal hy teruggaan plaas toe?

Kliek hier om 'n UITTREKSEL van die boek in PDF-formaat te besigtig of REGS-KLIEK om die uittreksel na jou rekenaar af te laai om daarop te lees

Ek verkoop op bidorbuy.co.za*Hierdie e-boek word direk op bidorbuy verkoop deur die uitgewer, en bidorbuy is in besit van 'n magtigingsbrief van die uitgewer.  


NEEM ASB. KENNIS: Hierdie is 'n e-boek in PDF formaat en 'n skakel na 'n aflaaibare PDF e-boek word na jou ge- e-pos wanneer die betaling in ons rekening reflekteer. Laat asb. 48 uur toe vir elektroniese aflewering per e-pos, en onthou asb. om jou "junkmail folder" ook na te gaan. Hierdie PDF e-boek word nie na jou per CD gepos nie - jy gaan dit slegs per e-pos ontvang, of 'n web-skakel per e-pos ontvang sodat jy die e-boek van ons webwerf kan aflaai.

Customer ratings: 1 ratings

Speedy delivery, thanks!
08 Jul 2014