Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sterre moet nog skyn deur Heinz G Konsalik EERSTE UITGAWE
Avontuurverhaal oor ‘n geheime bergingplek waar atoomenergie betrokke is
Uit die Duits vertaal.
Simondium Uitgewers, 1965, eerste druk, 167p
Toestand: Hardeband, geen stofomslag, ouderdomsvergeling en –merke, klein merk op band potloodaantekeninge in boek wat hinderlik is maar deur ‘n baie bekende in die jernalistie (Ebbe Domisse) aangebring asook sy naam op skutblad
Verpakking en Posgeld R28
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD PoggioBooks EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my BOB-bladsy.