Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
We combine postage, so do look at our other items on offer.
Dispatched within 2 business days.
Condition : Good.
Bennie Griessel is eerste op die toneel: n bloedbad in n luukse gastehuis op n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van n geheimsinnige, blitsige, meedoenlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop n ontvoering . . . Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met n splinternuwe paspoort.
Maar wie is die man werklik? Voeg hierby n grypdief wat onwetend iets steel wat aan die Kobra behoort, en n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek. Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf!
Title | Kobra [AFRIKAANS] |
Publisher | NB Publishers Limited, 2013 |
ISBN | 0798165049, 9780798165044 |
Length | 385 pages |