Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Illustrasies deur Fay Anderson, Lura Ripley en andere. Tafelberg, 1980. Eerste Uitgawe. Hardeband met stofomslag, 236 bladsye. Baie goeie toestand. Enkele selotape merke voor- en agter-in. Twee klein wit plakkertjies heel voor-in. Die stofomslag het effens verwering teen die rante. Meer as 1kg.