Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Artist: Pieter van Heerden
Medium: Oils
Size: 300mm(h) x 400mm(w) (unframed)
Hierdie is 'n "plein air painting". Hiermee word bedoel dat die skildery nie van 'n foto af geskilder is nie, nie 'n verbeeldings prentjie is nie maar waar die kunstenaar fisies in die veld gaan sit en die skildery geskilder het soos dit werklik in die natuur is. Ek het hierdie plot in Meyerton omgewing gesien en dit daar geskilder soos dit werklik is.
|