Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wat op die Middag Verwoes vertellings deur Margaret Bakkes
Dit sluit in die verhale: Wat op die middag verwoes; Geen groter liefde; Weeg op ’n regte weegskaal; En ’n ander perd, ’n Vuurrooie; Daar kom ’n tyd; Met sout gesout; Die eerste klip en Want die einde van die mans sal vrede wees.
Tafelberg Uitgewers, Tweede uitgawe, 1980. 62p.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy .