Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ruik jy die filmster deur Naomi Meyer TIENERROMAN
“Carmen Janse van Rensburg is vyftien, slim, eiewys en droom daarvan om eendag movies te maak. Die ding is net, sy weet nie genoeg van dit nie. Jy weet, van mans en so. Wat sake nog ingewikkelder maak, is dat sy pas saam met haar ouers uit Bloemfontein na Ierland geemigreer het, dat sy nogal sukkel om tussen twee vastelande tuis te kom… Sy kom op 'n dag op 'n dagboek af wat haar ma as vyftienjarige geskryf het en begin skelm lees. Wat op aarde staan daar? Kan dit wees dat haar ma op vyftien meer as sy geweet het van DIT? Sy is tegelyk woedend en skuldig, probeer al haar vermoedens verdring, veg teen die jaloesie. Maar hierdie pynlike, teenstrydige gevoelens lei haar tot kontak met regte mense, met die werklikheid, met "that thing called life". Sy kom aarde toe. Op 'n manier – op haar manier.” (Op rugkant inligting)
Tafelberg Uitgewers, (S.J. 2006?)162p.
Toestand: sagteband, skoon en stewig gebind, goeie toestand.
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of Ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy