Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
My enigste Veronique deur Wille Martin
Die verhaal van ’n jong sigeneurin in die negentiende eeu in Frankryk en die jong burggraaf en die weë wat hulle skei, tot hulle uiteindelike verenig is.
Toestand: Hardeband, geen stofomslag, Ouderdomsvergeling, kleefband geel merke in boek, maar andersins in goeie toestand.
Verpakking en Posgeld R28
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy .