Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut - Hans Dons de Lange – Bobaasverkenner van die Voortrekkers deur Buks du Plessis. A5, 260 bls., Sagteband met kleuromslag. Hierdie is die mees omvattende biografie wat nog oor hierdie beroemde Voortrekker verskyn het.