HOE RY DIE BOERE ( n’ kommando-dagboek)
R. W. SCHIKKERLING
HOE RY DIE BOERE
( n’ Kommando-dagboek)
1964
Afrikaanse Pers-Boekhandel-Johannesburg
Opgedra aan my suterskind, John Lawrence Newbury
Hierdie dagboek het ek aangeteken tydens die Boere se guerrillastryd teen Engeland. Die troepe wat onder bevel van kol. R. W. C. Winsloe, C.B., uit Pretoria na Potchefstroom gekom het, het op 12 Desember 1880 by die Grootvoor ten weste van die dorp kamp opgeslaan. Die mag was 213 sterk. Die mense uit die Engelse gemeenskap en Britsgesindes, asook vroumense wat bloot deur mans en rooi uniforms aangetrek is, het die kamp gereeld besoek.
Ons huis is liederlik beskadig deur kartetse en koeels en my vader het uiteindelik R4,200 skadevergoeding van die Britse regering ontvang. Nadat hulle 31 gesneuweldes en 44 gewondes verloor en hulle kosvoorraad opgeraak het, het die Britte oorgegee. Toe was die beleg van drie maande verby.
Harde band boek, 402 bladsye, Boek se buite blad het n’ plastiek oortreksel. Right page , recto het aan die bo-kant n’ tippex merk bo die skrywer - sien asb. Die foto..
Kyk gerus na my listings, dankie: http://www.bidorbuy.co.za/seller/1416123/blueeyeboy1
Posgeld R38-00