Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Halwe Kring deur NP van Wyk Louw EERSTE UITGAWE, AFRICANA
Inhoud in agter van boek: sluit gedigte soos Opdrag; Voordrag, die Verslane, Nagwaak, Paniese Angs, Lucifer, Aan die Skoonheid ens. in, asook deel 2: Gedagtes Liedere en Gebede van ’n Soldaat, 1935-1937 wat die gedig Vroegherfs insluit.
Uitgegee vir die Vereniging van die Vrye boek, Nasionale Pers 1937 EERSTE UITGAWE, 68P. Roomkleurige BLADSYE MET ENKELGEDIGTE OP ELKE BLADSY.
Toestand: Hardeblad (merke)en stofomslag (verslete). DIE WAARDEVOLLE BOEK HET EGTER BAIE LIGTE WATERSKADE DEURGAANS AAN BOKANT VAN DIE BOEK. Naam van vorige eienaar en merke op skutblaaie. Boek stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A) weens gewig.
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.