This auction has been won.
View other items offered by Pierneefonline1249
Leading
Monaco_1981934 1 × R225.00
27 Aug 18:02

Similar products

R30 shipping
Nuwe Geskiedenis Van Suid-Afrika - Hermann Giliomee & Bernard Mbenga
R460
R30 shipping
Ons Vir Jou Suid-Afrika LP
R300
R30 shipping
Africana Map of Zuid-Afrika
R1,200
R30 shipping
33% OFF
Die Stem van Suid Afrika Signed & enscribed by Walter Spiethoff
R6,500 R9,750

Straatnaambord Ou Suid - Afrika. JAN ELLIS STRAAT. (Pretoria) (c1980) Africana.

1 was available / secondhand
R225.00 auction closed
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
1408/87c
Bob Shop ID:
158132188


afbeelding van straatnaambord.

BESKRYWING EN TOESTAND
BESKRYWING'n Oorspronklike ou Straatnaambord met die naam van JAN ELLIS STRAAT en afkomstig van 'n straathoek in Pretoria word hier opgeveil. Die strate in Suid - Afrika wat die name dra van die Afrikanerhelde en ander dinge wat verband hou met die Afrikanerkultuur is besig om vinnig te verdwyn en hierdie straatnaamborde word baie versamelbaar. Baie van hulle word vervang met naamborde wat name bevat van helde van die anti - apartheids vryheidvegters en een van die dae sal daar baie min van die met name van die Afrikanerhelde oor wees. Hier is u kans om 'n Africana item van die 'ou' Suid - Afrika vir u versameling te bekom. Dink net watter mooi en skaars herdenking dit sal wees om in die kroeg of lapa te vertoon en hoe 'n interessante Verjaarsdag - of Kersfeesgeskenk dit sal maak. Die teken is vervaardig uit witgeverfde roesbestande staal met die swart letters op 'n wit reflekterende plakker. DIE STRAATNAAM VERSKYN IN AFRIKAANS OP EEN KANT EN ENGELS OP DIE ANDER KANT. Die afmetings is 16 x 86 cm en die teken weeg 2.46 kg. Dit is dus redelik groot. Dit word verder beskryf deur die 2 afbeeldings wat volg. As u enige vrae het oor die item kan u dit vra deur die 'Ask te seller a question' fasiliteit.
TOESTANDDie teken is nog in goeie toestand. Daar is krakies en effense skade op die wit reflekterende materiaal veroorsaak deur baie jare in die buitelug en blootstelling aan reen, son, weer en wind - maar dit dui net aan hoe outentiek hierdie item is wat vir baie jare sy werk op 'n straathoek gedoen het. Verwys asb na die afbeeldings vir toestand aangesien die fotos geneem is van die item hier aangebied.
NOTAS
Hierdie is 'n baie versamelbare stukkie Africana van 'n tyd wat ons nie weer sal sien nie. Dit is nie vanaf 'n straatpaal gesteel nie, maar is oor die afgelope 30 jaar of so deur die Pretoriase Stadsraad vervang (omdat die straatnaam verander het of omdat die paal waarop die naamplaat was deur 'n verkeersongeluk beskadig is).

 

 

ander straatnaamborde op veiling
DAAR WORD VERSKEIE VERSKILLENDE STRAATNAAMBORDE MET DIE NAME VAN AFRIKANERHELDE OP HIERDIE VEILING OP BID OR BUYAANGEBIED. KYK OOK NA DIE ANDER WANT EK KOMBINEER ITEMS IN PAKETTE VIR AANSTUUR EN AS U MEER AS EEN STRAATNAAMBORD KOOP KOS ELKE ADDISSIONELE NAAMBORD SLEGS R20 OM AAN TE STUUR.

 

 

afbeelding van die naambord
Hierdie is die outentieke ou straatnaambord waarop u bie. Dit is nie 'n replika nie, maar die ware jakob. U sien die voorkant van die naambord hier.
agterkant.
Die agterkant van die naambord wat ook die straatnaam bevat.
AANSTUURKOSTE

DIE NAAMBORD IS BAIE SWAAR EN AANSTUURKOSTE IS R55 IN SUID - AFRIKA (INDIEN U MEER AS EEN KOOP IS DIE AANSTUURKOSTE VIR ELKE ADDISSIONELE EEN R20). VIR ANDER LANDE DIE LUGPOSPAKKET KOSTE PLUS 20%.

I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON THIS AUCTION. CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM.

I sell on bidorbuy.co.za

 

ImageImageImageImageImageImageImage

Customer ratings: 1 ratings

Top seller! Highly recommended! What a pleasure....A++++++++++*****************
04 Sep 2014