Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe deur Nasionale Boekhandel 1958. Boek is nog in goeie toestand vir sy ouderdom maar het 'n boekprys boekplaat op die voorste skutblad. Stofomslag het sellotape aan die bowenste en onderste rand beide aan die binne en buitekant.