Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lae nommer fotoverhaal, fotoboek.
Mooi toestand behalwe 'n 4 sentimeter skeurtjie op die agterblad. Dis netjies herstel met kleeflint. Rondom die krammetjies is daar effense inskeuring, maar alles is nog stewig.