Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tarzan van die Ape deur Edgar rice Burroughs Nommer een in Tarzan reeks EERSTE DRUK
Die verhaal van Tarzan en sy aapmoeder Kala.
Olympos Uitgewers, EERSTE UITGAWE, EERSTE DRUK, 1983, 228P.
Toestand: Sagteband, goeie toestand geen merke, slegs geringe ouderdomsvergeling en rakslytasie.
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A) weens gewig. Kyk gerus na onder 4 in reeks onder PoggioBooks en betaal slegs R28 posgeld vir reeks.
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, and POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.