Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Drie Afrikaanse families, onlosmaaklik verbind deur die bloedlyn wat hulle deel, word vorentoe gedryf na 'n onvermydelike ontmoeting met die noodlot.
Gekonfronteer met die sosiale, politieke en ekonomiese realiteite van 21ste eeu Suid-Afrika, en vasgevang in 'n stryd om oorlewing, maak die karakters keuses wat verreikende gevolge het. In die proses leer hulle op die harde manier dat jou daaglikse lewe en jou toekoms bepaal word deur dit wat jy maak van jou verlede.
3 Discs
13LV