Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1956 hardeband met stofomslag 163 bladsye, die boek is oorgetrek met plastiek dus is daar baie min merkies aan die stofomslag, ek het nie die plastiek afgehaal nie - neem aan die hardeband is goed, ligte sellotape merke voor en agter in boek,klein papiertjie is voor in boek geplak - sien foto onder -enkele vlekkies in boek, die teks is skoon en die binding goed, versending R30 in RSA- GEEN oorsese versending