Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gordel van Smarag ‘n Reis met Leipoldt deur Elsa Joubert GETEKENDE KOPIE
Elsa Joubert het in 1995 ‘n reis Na Indonesië in die voetspore van Leipoldt. En ontdek saam met die leser die verskuilde fasette van Leipoldt se persoonlikheid en kry sy Oosterse gedigte nuwe betekenis. Sy wys ook op dokumente van Leipoldt wat sy gevoeligheid van rasseverhoudings tydens die Nederlandse koloniale bewind in Indonesië beklemtoon en die kernvraag ontstaan: hoekum het hy nie sy skryfkuns gebruik of Om die Afrikaanse rasselandskap te verander nie?
Tafelberg Uitgewers, Eerste uitgawe, 1997, 149p.
Toestand: baie goed, hardeband, Boodskap en handtekening van outeur oo titelblad, baie ligte potloodaantekeninge in boek, stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy