Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Min Shaw & Gert Potgieter - Jy Is My Liefling
Plaat: VG Omslag: VG
Geteken deur Min Shaw.
Jy Is My Liefling klankbaan LP .. BR. 216 1968 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Jy Is My Liefling
2. Jy Is Die Een Wat Ek Bemin
3. My True Love
4. Jy Het Diamante Wat Skitter
5. Notturno Uit "Don Pasquale"
6. Oukraalliedjie
Kant Twee:
1. Jy Is My Liefling
2. Dis 'n Wonderlike, Heerlike Dag
3. Heimwee
4. Dierekonsert
5. Huisie In Die Berge
6. Vaarwel My Eie Soetlief
Al die treffers uit die rolprent soos gesing deur Min Shaw en Gert Potgieter. Musiekdirekteur, Con Lamprecht - omslag
Min Shaw op Vetseun - HIER
Opsioneel:
+R100 vir LP MP3 download ingesluit (Geen posgeld)
+R100 vir LP op CD ingesluit (Tel as item)