Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe gepubliseer deur Human & Rousseau in 1982. Boek en stofomslag nog in baie goeie toestand.
Jan Hoogeveen het Holland in 1897 verlaat om in die ou Zuid Afrikaanse Republiek die weg te baan vir 'n nuwe toekoms vir hom en sy gesin. Sy ontroerende, persoonlike briewe aan sy vrou en kinders bied 'n buitengewone blik op die mense, leefwyse en ontberinge in die Ou Transvaal. Sy reikhalsende verlange na die koms van sy geliefdes skemer oral deur. Die Anglo Boereoorlog breek egter uit, Jan Hoogeveen veg vir die Boere, en skryf sy laaste paar briewe in 'n konsentrasiekamp.