Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vir hierdie veiling het ek die uiters skaars (boedel)boek, Die Dagboek van 'n Wit Terroris. Boerevryheidsvegters 1970 - 2003 deur Andries Kriel. Volgens bronne is Kriel in 1997 uit die AWB geskors. Hy staan bekend as die Boer wat vir die meeste sg. regse bomontploffings verantwoordelik was. Kriel was 'n baie kleurryke figuur in regse organisasies wat gereeld met die polisie gebots het, en verskeie kere toegesluit is. Was telkens voortvlugtend, en 'n dagboek van sy (en sy vrou) se vlugtog, is deel van die boek. Kriel het amnestie ontvang vir meer as 32 bomontploffings, en is in 2008 oorlede. Hierdie boek is in 2003 privaat deur Kriel uitgegee, oplaag onbekend. Ek kon nerens op die internet 'n kopie opspoor nie, en alhoewel hierdie 'n gebruikte kopie (buiteblad is vuilerig met 'n vou, maar binnekant is mooi skoon) is, is dit 'n uiters skaars boek wat episodes uit die sg. regse opstand beskryf. 'n Dik boek van 374 bladsye. Harde sagteband. Vorige eienaar se naam voorin geskryf asook 'n paar paragrawe in die boek "gehighlite". BAIE INTERESSANTE INHOUD! ONBEKOMBAAR!
Postage for this item is either R30 Registered (Postal Option 1) or R75 Speed Services (Postal Option 2). Payment within 2 days through BOBPAY as EFT or Cash Deposit. Please do not bid if this is impossible! Parcel to be posted on the first Monday after the auction if payment has been received by then. Once item has been posted, I cannot accept further responsibility for it. Due to the continued PO Speed Services strike, registered postage or your own courier might be a better option. Otherwise I can keep your product until the strike is over.
Thank you and happy bidding!
Op die internetfoto hieronder, ontvang brig. Dries Kriel van die AWB 'n toekenning van kol. Servaas de Wet, oud polisie-offisier.