Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1965 hardeband met stofomslag 136 bladsye, die stofomslag het plastiek oor en het dus min merkies, het nie die plastiek afgehaal nie maar neem aan hardeband is in goeie toestand,naam op die eerste bladsy, geel sellotape merke voor en agter in boek, kaart om aansoek te doen vir lidmaatskap in boek, vergeling van bladsye en daar is vlekkies op die meeste bladsye, die teks is skoon en die binding goed, versendng R30 in RSA-GEEN OORSESE VERSENDING