Afrikaanse Taalbeweging deur AGS Meiring Eerste druk
Deel 1: Die Eerste Afrikaanse Taalbeweging, Deel 11: Die Tweede Afrikaanse Taalbeweging in ’n Aanhangsel agter in boek van Die Afrikaanse Patriot, met ekserpte uit die 15 Januarie 1876 uitgawe, insluitende die boodskap van die Genootskap van Regte Afrikaners
Opgestel Volgens die skoolleerplanne van die verskillende provinsies...
Uitgegee deur Nasou beperk, circa 1960’s
Toestand: Baie goed, Sagteband, 123p,
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy