Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede druk 1965 hardeband met stofomslag 160 bladsye, die stofomslag is redelik verweer, die hardeband is goed, naam voor in boek ,vlekkies op n paar bladsye, bladsy 149 is n stukkie van die bladsy onder afgeskeur - nie in die teks nie, die teks is skoon en die binding goed, versending R30 in RSA- geen oorsese versending