Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Klopjag het in die laaste vier jaar ontwikkel van beginners tot een van die suksesvolste Afrikaanse groepe ooit. Album drie is n reuse stap vorentoe vir Klopjag produksie gewys en hierdie album staan kop en skouers uit bo enige iets wat die groep in sy kort bestaan aangepak het. Al Klopjag se sterkpunte naamlik hul sterk lirieke en melodielyne en uiteenlopende instrument kombinasies is steeds die hoeksteen van die album en gekombineer met skitterende verwerkings is dit Klopjag se sterkste studio album tot dusver. Die album bestaan uit 17 oorspronklike liedjies uit die penne van Sallas en Dawie de Jager, John-Henry Opperman en Marie-Louise Pretorius. Die nuwe lede Michelle Ohlhoff (baskitaar, klavier, agtergrong sang) en Werner Griesel (dromme) se aandeel dra verseker by tot die sterk en afgeronde klank van hierdie album.
Artists: | Klopjag |
Released: | 2005 |
Studio: | Bowline |
Album Type: | Studio |
Tracks: | Gee 300ste Maal Vervang Skree! Nie Langer Rol van die Dice Al Die Tekens Houtskool As Dit Reën Beloftes Val Te Veel Boks Deel Twee Liesl Balans Bel My / |
Product Code: | 562505 |