Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut! Paul – Die lewe van Paulus Jacobus du Plessis – Pionier van Swaërshoek deur Buks du Plessis, n onbekende maar begaafde skrywer. A5, Sagteband, 283 bls.
In 1798 het Paul met sy ouers van Tulbagh-distrik na die Nuweveld-berge en Kamdebo getrek tot by Swaërshoek in die distrik Somerset-Oos. Hy word heemraad en veldkornet. Paul het n uiters avontuurlike lewe gelei in ‘n tydperk waaroor bittermin oor ons geskiedenis bekend is.