R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Moord op Griekwastad Die Storie van die Steenkamp-treurspel - Charne Kemp - Tafelberg - 296pp - Sagteband een vorige eienaar: skoon en stewig gebind.
Posgele en verpakking R30.00
Wat dryf ’n skynbaar normale 15-jarige seun tot verkragting en moord?
Goeie Vrydag 2012: Die nuus van die driedubbele moord op die Steenkamps se plaas buite Griekwastad skok die land. Deon en Christel, geliefd in die gemeenskap, en hul pragtige dogter, Marthella, skaars 14, is vermoor. Marthella is ook verkrag. Hul 15-jarige seun, Don, is ongeskonde.
’n Jong seun word van die misdade verdink. Met die land se oë op Griekwastad skeur die dorp in twee. Daar is dié wat aan die seun se onskuld glo, en dié wat glo die reg moet sy gang gaan. In Maart 2014 word hy skuldig bevind. Maar die vrae bly – hoe gebeur so iets met ’n doodgewone plaasgesin op die platteland?