Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Synopsis: | Die Moemins het geen inleiding nodig nie. Dié reeks was werklik lojaal aan haar filosofiese wêreld, en word steeds deur mense wêreldwyd geniet – dit het net soveel aanspraak soos die boek-reeks. Die Moemin-vallei lê iewers in die koningkryk van besryf kan word. Moemin, sy familie en vriende, sowel as as die ander klein karaktertjies van die vallei ervaar dit as ‘n enorme heelal. Hulle beleef die Moemin-vallei as ‘n opwindende paradys met berge, woude, oseane en eilande. Alles vind hier plaas en enigiets mag dalk skielik ‘n verskyning maak. Somtyds kom die vallei baie gevaarlik voor. Daar is tog altyd ‘n wonderlike gevoel van sekuriteit in die wete dat, wat ook al die opwinding, dat daar altyd ‘n gelukkige einde is en die kyk-ervaring genotvol is. Bonus Titles ook ingesluit: DIE TOWER HOED |
Starring: | Soos Gesin Op SAUK |
Category: | Afrikaans |
Age Restriction: | All Ages |