Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Inwyding Van Die Voortrekkermonument. Amptelike Program En Gedenkboek. Pretoria 13 Tot 16 Desember 1949. Johannesburg: Voortrekker Pers, 1949. Eerste Uitgawe. Baie skaars item in baie net kondisie. 132 Bls, s+w illustrasies en kaart. 'n Net ex librix plakker waarop 'n illustrasie van die historiese smithuis op Beaufort Wes verskyn, is op voorste endblad ingevoeg. Amper Ongeskonde. 'n Voumerk in onderpunt van titelblad.. Sagteband. (#000767)
AFRIKANER, GESKIEDENIS, VOORTREKKERS, MONUMENTE, SUID AFRIKA, TRANSVAAL, PRETORIA, KULTUUR, VOLK, BOERENASIE, BOERE, KRUGERGENOOTSKAP, VOORTREKKERMONUMENT, GELOFTEDIENS, F. A. K., VOLKSANGBUNDEL, PIET RETIEF, JOHANNA VAN DER MERWE,ANDRIES PRETORIUS, MOROK